
'n Mens het nie altyd 'n fĂȘncy kamera nodig nie. My vriendin Retha het verjaar en by gebrek aan 'n kamera, pluk toe sommer my mik-en-druk uit die handsak!
PS: NOTA: Onthou om altyd 'n kamera in jou sak te dra, jy weet nooit wanner jy hom gaan nodig kry nie.



































































































