23 September 2010

2010 09 21 Onderwysers & kinders!!

Baie dankie aan al ons onderwysers en onderwyseresse wat soveel aandag en liefde aan ons kinders gee. Kinders bly maar my passie in fotografie...hul is altyd perfekte en gewillige modelle!