'n besondere belewenis!!! 40 jaar nadat die groepie as matrieks klaar gemaak het, kuier hulle nog net so lekker (en is hul nog net so ondeund). Dit was vir my 'n baie spesiale ervaring om saam met hierdie besondere mense te kon kuier en hul deur my lens te kon ervaar. Ek wil eendag net so 'n lekker 40 jaar reünie




































No comments:
Post a Comment