31 October 2010

Marilie se matriekafskeid

As jou matriekjaar begin, is dit nie net jou laaste jaar van skool nie, dis MATRIEKAFSKEID!! Ek het Marilie onthou as laerskooldogtertjie, (sjoe, dit laat my oud klink!) en toe ek instap om die foto's te neem, kon ek nie my oë glo toe ek hierdie pragtige jonge dame sien nie! Sy is so natuurlik voor die kamera en dit het gemaak dat ek elke oomblik van die fotosessie nog meer geniet het. Ek was so ingenome met haar keuse van rok, grimering en hare. PRAGTIG vir 'n matriekmeisie. SKUUS, jonge dame.

















































































































































































































No comments:

Post a Comment