Om 6 te word, is baie spesiaal, maar om soos 'n regte Hanna Montana te wees, 'n regte KASTEEL jumping castle te hê en al jou maatjies om saam met jou te speel, dis PRICELESS! Baie geluk Nauline! As ek weer kan 6 word, wil ek 'n partytjie net soos joune hê!

























No comments:
Post a Comment