07 November 2010

Vissies hou konsert!

Deesdae se skoolkonserte is al hoe meer modern, maar om die Kerspel deur 'n besondere groep 5-6-jariges te sien, bly kosbaar. Dit is vir my onmoontlik om al die foto's op te sit, so hier is net 'n paar van my gunstelinge. PRAGTIG VISSIES!!!