24 March 2011

2011 03 12 Charlene 33 weke

Charlene en Gideon se eersteling is binnekort hier en dit was vir my baie spesiaal om hul vreugde, opgewondenheid en afwagting te deel en hierdie kosbare oomblike vas te vang. Stormers, hou so lank 'n plekkie vir hierdie mannetjie oor 20 jaar, Pa Gideon het groot planne vir hom!








































































































































































13 March 2011

gina's B

Soon Gina will be my sister-in-law. We celebrated her last days as a single lady in a very stylish way at 15 on Orange! The food was delicious and everybody was treated with a special manicure. This was a real FUN and SPECIAL kitchen tea / bachelorette. Hope you enjoyed it too, Gina.