07 April 2011

2011 03 13 Jorina se kitchentea

Net 'n week voor haar troue het Jorina (my niggie) 'n baie spesiale "Kitchen Tea" by JC le Roux House in Stellenbosch gekry. Die hele oggend is deur haar goeie vriendin, Anel (met die hulp van kleinsus Leana) gereƫl. Jorina het 'n baie spesiale band met elkeen van haar vriendinne (en familie) en hierdie spesiale oggend het oor en oor daarvan getuig.



































1 comment: