30 May 2011

2011 05 18 Boonzaaier Family















Simoné is Francois and Retha's third special gift from God. She is such a sweetie pie and I had so much fun taking photos of her and the rest of the family. Everyone was so willing for the photos, (even Franco who had to pause his rugbymatch with my boys to be photographed with his new sister) that it made my job just so much easier. I enjoyed the afternoon so much, that I did not want to stop photographing this beautiful family. Thanks you guys!




PS: we all voted in the morning














































































































































































29 May 2011

2011 05 28 Durbies U7/B

Saterdag was Laerskool Hermanus se jaarlikse rugbydag. Om die Graad 1's dop te hou, is net so senutergend soos om die Springbokke Sevens in die IRB Finaal te kyk. Dis gryp die bal en HARDLOOP vir die doellyn, sidestep en druk die drie!
Die O7/B spannetjie van Durbanville Voorbereidingskool het hul harte uitgespeel. Selfs die gietende reën, nat veld en gladde bal kon hulle nie keer van 'n oorwinning nie.
MOOI SO MANNE!
PS: Ingeval jul nie Francois herken sonder sy bril nie (hy't aangedring op kontaklense vir die rugby), hy's die een met die skrumpet en die vreesaanjaende gesig!