04 July 2011

2011 06 22 GATSBY.....Caroline

Om 40 te word, gaan soms gepaard met gemengde gevoelens. Caroline het besluit om haar 40'ste verjaarsdag te onthou saam met goeie vriendinne in True Gatsby Style!

Die Pistachio Restaurant in Durbanville was die perfekte venue met sy eiesoortige Gatsby-dekor.

Maar niks het by die dames se uitsonderlike Gatsby-styl-modes gekom nie!

Dit was vir my 'n voorreg om foto's te kon neem. Die lig was perfek en om nie eens van die modelle te praat nie! Hierdie was voorwaar 'n spesiale aand met die mooiste herinneringe.

O ja, en die koek......mmmmmmmmm