Die Gr 2A1's van Juffrou Luani het 'n lekker "Carribean-tune" gehad. Dit het gemaak dit hulle "scene" sommer kleurvol was en dit die moeite werd gemaak het om tot aan die einde van die konsert te wag om te sien hoe hulle vir Joseph sing: OH NO, Not him.............! Save him (Benjmin), take me................JP moes ook een aand gaan toesig hou het, (net vir 'n uur), maar hy't gesĂȘ NOOIT WEER NIE!!! Hy't nuwe respek vir die fantastiese Juf Luani gekry. Weet ook nie hoe lank Tinke se toppie (wat hy met 'n stapler reggemaak het), gehou het nie. En die een dogtertjie het blykbaar vir hom gesĂȘ toe hy die seuns opgeline het om rooi lippe te gee: "Oeeh, Oom is baie beter as my Pa! Hy kan nie lippe so mooi opsit nie."














No comments:
Post a Comment