18 November 2012

2012 11 16 Manne naweek

 Die manne het 'n heerlike naweek langs die Weskus gehad, en omdat geen vroue toegelaat is nie, was JP weereens die fotograaf.


















16 March 2012

2012 03 10 Chris & Marlize



Ek ken Marlize al van kleins af. Dit was vir my regtig spesiaal om haar en Chris se troudag saam met hulle te kon deel en hul herinneringe te kon vasvang! Om met so 'n gemaklike bruid en bruidegom te kan werk is enige fotograaf se droom en ons het omtrent lekker gelag so tussendeur die fotonemery! Baie dankie aan Kerry-Lynne Carelse wat my "second shooter" vir die dag was.