09 March 2012

2012 03 08 Gr 3 Kamp


Die Gr 3's het gaan KAMP! en elke oomblik geniet. Onderwysers het oortyd gewerk en die ouers het nuwe respek vir die onderwysers gekry! Maar aan die uiteinde van die dag was dit vir elke kind die moeite werd! JP was saam met GROEP 6 en daarom is die meeste foto's van hulle, maar daar is darem so hier en daar 'n ekstra enetjie van die ander kids ook! Dankie aan elke onderwyseres en ouer wat hierdie kamp vir ons kinders so spesiaal gemaak het. BAIE DANKIE JP dat jy aan ons Mammas by die huis gedink het en 'n paar herinneringe afgeneem het. Jou foto's raak al hoe beter by die dag! Lekker rus!






















































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































































No comments:

Post a Comment