Dit was 'n absolute voorreg om hierdie jaar weer Juffrou Esté Kotzé se pragkinders in Gr1A3, Durbanville Voorbereidingskool af te neem! Ek het elke oomblik geniet saam met hierdie kinders en hoop dat hul net so vol entosiasme sal bly vir die res van hul skoolloopbane.


























No comments:
Post a Comment